game the thao Game Siêu Tiền Đạo pin dự phòng wordpress themes android tivi box đồ chơi tình dục bao cao su vay dep, vay dep, ao so mi nu, ao so mi nu, thoi trang cong so, triệt lông vĩnh viễn, giam beo, lam trang da, thoi trang cong so, thoi trang, thoi trang nu, ao so mi nu, nhac san, tai game, tai game mien phi, chơi game, tải game mobile, Game hay, đọc truyện, link sopcast, xem phim, xem phim HD, phim hay, học digital marketing, hoc tieng anh, luyện thi toeic, học tiếng anh, học tiếng anh giao tiếp, học tiếng anh online, tiếng anh cho người đi làm, điểm thi, điểm thi đại học 2015, học facebook marketing

Geleë in die Noord-Kaap sowat 40km wes van Upington, is niemand seker waar die naam “Big Eye” vandaan kom nie.
Die twee moontlike verduidelikings kan wees die fontein naby die Romyns Katolieke Stasie of die asemrowende uitsig oor Tierberg. Hierdie vallei bestaan uit sowat 120 eilande waarby almal bewoon is. Dink vir 'n oomblik terug in die 19de eeu hoe die Koranna Leiers, Klaas Lukas en Piet Rooi, 10 000 vee weggesteek het.
Dus is een van die koppies genaamd Loerberg wat beteken “Mountain from where one can peep”. Water tonnels was reeds voltooi in 1883 en het sedert toe gelei tot die groei van nedersettings.

Temperature
Keimoes het 'n magtige klimaat. Somer temperature wissel tussen 18 grade Celsius en 43 grade Celsius; winter temperature tussen 3 grade Celsius en 23 grade Celsius. Reëns val gewoonlik tydens lente, September/Oktober en weer rondom Februarie/April. Reënval gemiddeld 150-200mm per jaar.

Kliek hier om die volledige Kokerboom Roete kaart te sien